Search
Find: Category: Location: Within:

Keyword

Specific Category

City / Town, or Postal Code

Km

ATKV-Klein-Kariba

ATKV-Klein-Kariba

ATKV-Klein-Kariba

ATKV-Klein-Kariba Vakansieoord is in die Waterberge se mooiste klowe geleë. Dìe unieke bosveldparadys is net meer as `n uur se ry van Pretoria en Johannesburg af geleë, en maak dit die ideale wegbreek van die stad se gejaag. Klein-Kariba bied `n wye verskeidenheid akkommodasie tesame met `n magdom aktiwiteite en fasiliteite aan. Met `n goed ingerigte winkel en `n restaurant wat oor die waterval uitkyk, beloof Klein-Kariba die bosveldbestemming te wees waar u sal tuis voel. ATKV-Klein-Kariba is geleë op die Bosveld-toeristeroete en vir `n beter basis vanwaar mens die nabygeleë toeriste-aanloklikhede kan verken as daguitstappies, kan u nie vra nie.


014-736 9800

Ou Nylstroonpad R101 Bela-Bela 7km noord van dorp
Limpopo 0480
South Africa





Other Categories:
 Agriculture » Services


Click now!
Login
Modimolle FPA
Top Categories
Recent Listings
  • Business Cleaning Service
    3990 Old Town Avenue
    San Diego, CA
    USA, International 92110
    International


    05-17-2012
  • fender-telecaster
    International
    International


    05-17-2012
  • Eyelet Dresses
    International
    International

    Eyelet
    05-16-2012
  • IT R US
    Bela-Bela
    Limpopo 0480
    South Africa

    The Way IT should
    05-16-2012
  • Everlasting Memories Wedding Planners
    692 Orthoclase street
    Elardus Park
    Pretoria, Limpopo 0181
    South Africa

    Any event we can do it you name it and we do it. The only wedding planners in south africa that has what it takes to make your day special hassle free and stress free.
    05-15-2012

Click now!