![]() Avello Avello het ‘n volledige produkreeks van 'n verskeidenheid verskaffers en kan aan die produsent se volle landbou chemiese behoefte voorsien vanaf die stadium wat 'n gewas in die grond gevestig word tot by die punt van verpakking en bemarking. Avello se produkte sluit in onkruiddoders, insekdoders, swamdoders, aalwurmdoders, byvoegmiddels, groeireguleerders, blaarvoedings en mikro-elemente. 27 14 717 9400 P.O.Box 2068 Limpopo 0510 South Africa Other Categories: Agriculture » Services Agriculture » Products & Produce |





