![]() Diamond J Corporate Embroidery Vir alle naaldwerk en borduur werk, koporateiwe of huishoudelik. Maak van kleure en alle naaldwerk dienste en toebehore. Agente vir Singer naaldwerk en borduur masjiene vanaf huishoudelik tot industriel. Diens van masjiene en verskaffing van onderdele.Bordeuer werk, digitizing ens van af enkele items tot korpratiewe, skool of sport. Enige hoeveelheid, niks is te klein of te groot. Verskaffing van hemde, keppe ens vir bordeurwerk. Beste pryse in Limpopo, geen kostes vir digitizing as ons die borduurwerk doen.Verskaf van voorskote, matras oortreksels, gordyne ens vir gaste huise, wildsplase, huishoudelik ens.Ons doen ook raamwerk teen bilike pryse 014 7430761 Louis Trichaardt st 34 Limpopo 0560 South Africa Other Categories: Home & Hobbies » Home Services |





