![]() Distrikslandbou-Unie Noord Transvaal Ons is ‘n Landbou-organisasie wie se doel dit is om boere by te staan om volhoubaar op hul eiendom te boer.Boere word bygestaan oor o.a. Grondeise, Brandbestrydingsverenigings,Waterverbruikersverenigings, Organise boerdery ensovoorts. Ons is die verspreiders van EM en verkoop Macadamia olie, neute, heuning teen die beste pryse in die geweste. Die DLU se gebied strek vanaf Pienaarsrivier tot tussen Nylstroom en Naboomspruit en vanaf Leeupoort tot by Tuinplaas. Boere en opkomende boere ons kan skakel.Ons staan ook nie net ons lede by nie maar help enige boer wanneer hulle om raad kom aanklop. Dit sluit in kommersiële, klein-, opkomende - en ook voornemende boere. Ons misie is om soveel moontlik boere op plase te hou sodat daar genoeg voedsel en vesel produseer word vir al die mense in die land.Kom wat wil- Ons sal BOER! 014 736 4419 Posbus 642 Warmbad Limpopo 0480 South Africa Other Categories: Agriculture » Farming Agriculture » Services |





