![]() GLH Konstruksie Skakel ons gerus vir enige bouwerk van nuwe geboue tot aanbouings. Ons is NHBRC geregistreer en doen van fondasie tot dak, Elektries- en loodgieterswerk die totale projek, van Industrieel geboue tot winkelsentrums, kantoorblokke, woonstelblokke en huise. Ons is beskikbaar vir enige werk staal, hout, lapas ens. 24 uur per dag 7 dae per week. 0790725398 PO Box 1257 Bela Bela Limpopo 0480 South Africa Other Categories: Building & Decor » Construction Companies & Services Property » Property Development Property » Property Services |





