![]() Geriefies Profiel: Om kos te geniet, wat met sorg & styl aangebied word, is een van die grootste vreugdes van die lewe. Ons skep n atmosfeer van verwelkoming en ontspanning op n unieke en besondere wyse. Kos: Ons doen huispartytjies vir 4 mense tot onthale vir 500 mense. Kinderpartytjies vanaf uitnodiging tot opruim. Troues. Tema partytjies. Piekniek. 21ste verjaarsdagpartytjies. Goue bruilof, ens. Blomme: Opgeleide bloemis beskikbaar met vars idees. Foto's: Neem van fotos vir alle okkasies. Drank: Reel dranklisensie, kroeg met kroegmanne, drank, ens. Kan n hele troue beplan - "wedding planner". Vanaf kaartjies tot opruim na onthaal. Het n goeie verhouding met verskeie eienaars van lodges wat spesialiseer in trou "venues" en weet ook van n paar eksklusiewe tereine en kerkies. Doen onthale in Limpopo en Gauteng. Het groot voorraad en n kundige span kokke en helpers. Kan skoonmakers & kelners verskaf. Kan verwysings gee wat opgevolg kan word. 20 jaa +27 (0)84 403 6208 Limpopo South Africa Other Categories: Arts & Culture » Arts & Crafts |





