![]() Independant Loan Brokers Senior Verkoopskonsulant: MokopanePOSVERWYSING (10/262)Salaris: R5 000, asook kommissie POS:Die Senior Verkoopskonsultant sal vir die prestasie- en personeelbestuur van die tak verantwoordelik wees. Die persoon aanvaar ook verantwoordelikheid vir die effektiewe bemarking van die tak en die maatskappy se produkte.POSVEREISTES: • Vorige bestuursondervinding (ten minste 1 jaar ondervinding)• Vorige verkope- en bemarkingsondervinding• ‘n Voorliefde vir skakeling met kliënte en die lewering van uitstaande kliëntediens• Goeie kommunikasie- en taalvaardighede• Goeie konflikresolusie en onderhandelingsvaardighede• Basiese numeriese vaardighede• Basiese rekenaargeletterdheid (Outlook, Word, Excel)• Die vermoë om onafhanklik te werk • Die suksesvollle applikant moet ‘n selfgemotiveerde en doelwitgedrewe individu wees 0861112754 Mokopane Limpopo South Africa Other Categories: Employment » Jobs in the Waterberg |





