Click now!
Search
Find: Category: Location: Within:

Keyword

Specific Category

City / Town, or Postal Code

Km

KLIEKnet - 'n Afrikaanse Internet Diensverskaffer (IDV)

KLIEKnet - 'n Afrikaanse Internet Diensverskaffer (IDV)

KLIEKnet - 'n Afrikaanse Internet Diensverskaffer (IDV)

Sluit aan en word deel van KLIEKnet - 'n Afrikaanse Internet Diensverskaffer (IDV) wat op Modimolle (Nylstroom), in die Limpopo Provinsie, geleë is. Ons missie is om internet dienste aan huisgebruikers en besighede beskikbaar te stel sodat almal kan deel hê aan die grootste netwerk en bron van inligting, advertensies en plesier... naamlik die Wêreld Wye Web!!!

Hoëspoed ADSL! - Vir al die mense wat nog van die stadige inbel-toegang (dial-up) konneksies gebruik maak, het u al gehoor van hoëspoed (broadband) internet toegang, oftewel ADSL?? Met hierdie stelsel maak mens nie oproepe om op die internet te skakel nie, dit bly 24/7 met die internet verbind. Mens betaal slegs ‘n maandelikse huur by Telkom en dan koop mens ‘n data pakket (die hoeveelheid data wat maandeliks heen-en-weer gebruik kan word). Die spoedverskil tussen inbel-toegang en ADSL is fenominaal! Dit word sterk aanbebeel vir enige besigheid en vir huisgebruikers wat maandeliks meer as R250 aan internet oproepkostes spandeer. Die goedkoopste opsie is R345/maand (Telkom huur en Internet pakket ingesluit).

Vir meer inligting of om 'n kwotasie aan te vra, skakel Louis gerus by 076 978 0896.


+27 76 978 0986

Posbus 4488
Limpopo 0510
South Africa





Other Categories:
 Computers & Internet » Internet


Click now!
Login
Top Categories
Recent Listings
  • Business Cleaning Service
    3990 Old Town Avenue
    San Diego, CA
    USA, International 92110
    International


    05-17-2012
  • fender-telecaster
    International
    International


    05-17-2012
  • Eyelet Dresses
    International
    International

    Eyelet
    05-16-2012
  • IT R US
    Bela-Bela
    Limpopo 0480
    South Africa

    The Way IT should
    05-16-2012
  • Everlasting Memories Wedding Planners
    692 Orthoclase street
    Elardus Park
    Pretoria, Limpopo 0181
    South Africa

    Any event we can do it you name it and we do it. The only wedding planners in south africa that has what it takes to make your day special hassle free and stress free.
    05-15-2012

Click now!