Search
Find: Category: Location: Within:

Keyword

Specific Category

City / Town, or Postal Code

Km

Waterbergskool vir CVO Modimolle Nylstroom

Waterbergskool vir CVO Modimolle Nylstroom

Waterbergskool vir CVO Modimolle Nylstroom

In Januarie 1995 het Waterbergskool as privaatskool in Nylstroom begin funksioneer. Die skool is by die owerheid as skool geregistreer en beskik oor ‘n eie skoolterrein te Hospitaal weg. Die skool word op ‘n daaglikse basis deur die Skoolhoof bestuur. Die Opvoedingsraad, wat jaarliks deur die ouers verkies word, vorm die hoogste gesagsligaam van die skool. By Waterbergskool word Afrikanerkinders vir die toekoms toegerus ooreenkomstig die waardes en norms van die Christelike geloof. Dit sal hulle in staat stel om die plek wat vir hulle bestem is in die volwasse lewe vol te staan.Die skool beskik oor ervare en bekwame personeel wat met toewyding hulle roeping vervul. Personeelberade word jaarliks gehou vir verdere opleiding. Vir Graad 11 en 12 leerlinge word winterskole gehou vir optimale prestasies. Leerlinge word ook die geleentheid gebied om by Kumon te registreer, om sodoende hulle Wiskundige prestasies te verbeter.


+27 (0) 14 717 2032

Posbus 2851
Limpopo 0510
South Africa





Other Categories:
 Education » Schools


Click now!
Login
Modimolle FPA
Top Categories
Recent Listings

Click now!